Monday 13 March 2017

Op elf jaar oud...

Rooi is so ń mooi kleur.... Dit is seker hoekom dit my gunsteling kleur is. En vir my is Taylor Swift se musiek die beste musiek en ek is ook mal oor Sushi. Dit is net so lekker! Mylaya hou ook van sushi ( sy is my beste maat ) en ons is baie dieselfte. Einklik hou ons albei ook van die selfte fliek: The Twilight Saga. As ek nie besig is met skool, huiswerk, flieks of om op my iPad te speel nie, hou ek daar van om te teken en te lees. En na skool hou ek van sport. Ek speel hokkie en sagtebal. En soos ek gesê het, ek how van lees en die beste boek wat ek nog gelees het se naam is " Ruby Redfort ". Ek het baie respek vir Nelson Mandela en my ouers. Eendag wanneer ek groot is, wil ek grag ń Veeharts word.( Ek is mal oor diere)

Ek hat vier doelwitte wat ek wil bereik wanneer ek 16 is. Ek wil baie graag eendag Frankryk toe gaan, so ek wil leer hoe om Frans te praat, so ek gaan maar ń app op my iPad aflaai. Ek wil graag beter raak in hokkie en ek gaan elke dag oefen. Ek wil Meer oor diere leer so ek sal ń noek oor julle koop. Ek wil ook ń bietjie fikser raak, so ek sal begin gym toe gaan.




No comments:

Post a Comment