Monday 13 March 2017

My Draak...

My draak se kleure is donker en warm. Met haar massiewe vlerke kan sy hoër as die donserige wolke vlieg. Daar bo in die lug is daar nie so veel goed om te eet nie. So Alice ( Alice is my draak se naam ) sal gewoonlik maar net haar skerp kloue gebruik om bome te klim en om voëls te vreet. Sy het ń klein maar lyfie. As sy haar vlerke toe vou kan sy in haar ondergrondselêplek slaap vir die nag. Ongelukig is haar stert so lank dat hy by die lêplek uitsteek. Maar dit help partykeer want die klein haartjies op haar stert waarsku haar as prooi naby is. My draak se kleure is rooi, oranje en geel. Dit is dieselfte kleure as die sonsopkoms en die sonsondergangs. Vir hierdie rede is dit haar mees suksesvolste tyd om te jag. Die ander rede hoekom sy so suksesvol is in jag is dat sy die prooi uit die lug uit kan slaan met haar lang stert. Sy is ń majestieuse draak en ek is baie lied vir haar. ❤️


No comments:

Post a Comment